Successfully reported

Aandblom 5

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik, gemaklik, skoon, toeganklik. Dit was regtig 'n blyplek wat my baie beïndruk het. Dit is ideaal vir 'n groot groep. Naby genoeg aan die see vir die tieners om te kan visvang en veilig genoeg vir die kleiner kinders om te kan speel tussen die twee eenhede. Die beddens slaap ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alba S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik en sommer net 'n baie lekker huis. Baie dankie. Baie ruim, gerieflik en skoon. Lekker braai binne die huis. Groot erf agter is baie lekker waar jy die see mooi hoor. Binne stapafstand van lagoon en baie naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

It was a lovely stay. We enjoyed our stay. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Uitstekend. Dus was ongelooflik, waardeer die kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gemaklik en netjies. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Lekker naby aan die Lagoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jimmy-john C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Peaceful, enjoyable, relaxing. Huge thank you to Jaco and Marie who went out of their way to make our stay pleasurable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nieyaaz H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Beautiful place, perfect for family. Excellent stay and our host was amazing. Comfortable and well-stocked houses. Walking distance to river and play park for the kids, lovely indoor braai for our winter weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ons het 'n heerlike winters naweek in Stilbaai gehad. Ons sal beslis weer terug. Ons het 'n heerlike winters naweek in Stilbaai gehad. Ons sal beslis weer terugkom na die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Aandblom Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9tKJ20pD22lrmJPLgRwSoF4GXSvVhy2m8uxUgQa41R6Im1Jhg1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 8) 46 5 1 5 5 Aandblom Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.377268070749 21.417341144319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang