Successfully reported
+15

Aandblom 5

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Aandblom Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Aandblom 5 is selfsorgverblyf in die ouwêreldse kusdorp Stilbaai. Die dorp skuil aan die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, breë riviermonding en verskeie marine en voëllewe.

Verblyf is beskikbaar in 2 losstaande eenhede met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Altwee eenhede beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers.

Die eenhede se kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die oopplan-leefarea het 'n TV met volle DStv en 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 mense. 'n Braai-area en eetarea buite is ook beskikbaar.

Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede in die area soos Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anneke V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, gemaklik, skoon, toeganklik. Dit was regtig 'n blyplek wat my baie beïndruk het. Dit is ideaal vir 'n groot groep. Naby genoeg aan die see vi...
Sien meer
Jul 2025
Alba S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en sommer net 'n baie lekker huis. Baie dankie. Baie ruim, gerieflik en skoon. Lekker braai binne die huis. Groot erf agter is baie lekker w...
Sien meer
Mei 2025
Ricardo B
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Dus was ongelooflik, waardeer die kuier.
Des 2024
Melissa J
Gesin met klein kinders
4.8
It was a lovely stay. We enjoyed our stay. Will definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Marius J
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik en netjies. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Lekker naby aan die Lagoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 5 Aandblom Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aandblom 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Aandblom Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9tKJ20pD22lrmJPLgRwSoF4GXSvVhy2m8uxUgQa41R6Im1Jhg1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 8) 46 5 1 5 5 Aandblom Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.377268070749 21.417341144319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang