Successfully reported
+45

Aandmuzik Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Dreyer Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aandmuzik Guesthouse is in die middel van Bloemfontein en bied 'n tipiese Vrystaatse huis in 'n tuinatmosfeer wat die unieke en suite-kamers komplementeer. Die gastehuis is naby die sakekern, universiteit, skole, hospitale, sportstadions en winkelsentrums.

Aandmuzik Guesthouse bied 2 en suite-dubbelkamers, 1 gesinskamer met 'n privaat ingang na die tuin en swembadarea, 2 en suite-dubbelkamers met balkonne wat oor die tuin en swembad kyk en 'n dubbelkamer en gesinskamer bo. Die anneks het 2 dubbelkamers of 'n gesinseenheid met 'n privaat ingang en 'n tussendeur.

Elke kamer het 'n mikrogolfoond, yskassie, lugversorging, 'n TV met DStv, handdoeke, toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe. Haardroërs is op versoek beskikbaar. Rook is verbode in die kamers, maar daar is balkonne waar gaste mag rook. Daar is ook gratis WiFi, 'n lapa met 'n braai-area, 'n swembad en veilige onderdakparkeerplek agter elektriese hekke.

'n Opsionele ontbytbuffet word elke oggend bedien en gaste kan eet wanneer dit hulle pas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 438 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lidia V
Gesin met tieners
5.0
Goeie waarde vir geld, met vriendelike gasheer. Dis altyd lekker om saam Ansie en haar span te kuier. Hulle is baie behulpsaam, vriendelik en probeer ...
Sien meer
Okt 2025
Lionels Veterinary Supplies (
Besigheidsreis
5.0
Home away from home. Baie lekker gebly. Mooi skoon kamers en alles is daar wat jy nodig het.
Sep 2025
Alida S
5.0
Sal dit aanbeveel. Ja, baie lekker, dankie.
Sep 2025
Julia T
5.0
It was a very pleasant stay, great value for money. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Yvette A
5.0
Saligheid! Wat 'n pragtige gastehuis! Die gasvrou en haar personeel was fenomenaal. Die gastehuis is baie netjies en ek het heerlik gebly!
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 438

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 18 Dreyer Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Aandmuzik Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Dreyer Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b2b1f8eb546dec73d0a41bf6ae4b6f5ade714fd042cd042d863bb7ce89d3c4d04a50eb81d97878cde745ea5a38682f4ae10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 438 5 1 5 18 Dreyer Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.117299697113 26.191320419312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang