Aangenaam
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 2 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Danie Theron Street, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
 - Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
 
Beskrywing
            Aangenaam is in Beaufort-Wes geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, sakereisigers of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke word voorsien, en die bed het 'n elektriese kombers in die winter.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet of werk kan doen.
Die lugversorgde kamer beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is lieflike braaigeriewe asook 'n swembad beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel in 'n toesluitmotorhuis.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elrese Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 37 Danie Theron Street, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
 - Gaste dink Aangenaam het ’n uitstekende ligging
 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 2 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Danie Theron Street, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang