Successfully reported
+18

Aangrensende Binneland

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Seduan Farm, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 570 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Aangrensende Binneland is 'n selfsorg-eenheid op 'n plaas langs die Rietrivier. Dié plaas is in die Noord-Kaap, sowat 3,6 km buite Modderrivier en sowat 40 km van Kimberley af.

Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het 'n dubbel- en enkelbed, en daar is 3 enkelbeddens in die sitarea.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Die sitarea het lugversorging, rusbank en 3 enkelbeddens.

Die eenheid lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die Rietrivier. Daar is ook 2 dubbel-kayakke op versoek. Die verblyf het ook 'n omsetter wat die ligte tydens beurtkrag aanhou.

Trekpleisters in die omgewing sluit Magersfontein Memorial Gholflandgoed, Mokala Nasionale Park en Kimberley Diamantbrouery in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Naduchelle S
Saam met vriende
5.0
Relaxing. Gerieflik naby Kimberley. Sal vir seker weer gaan.
Aug 2025
Dewan V
Gesin met tieners
5.0
Heerlike, rustige kuier, met pragtige geriewe. Wat 'n heerlike kuier! Dit was soos 'n ware tuiskoms gewees. Die eenheid het als gehad wat nodig was.
Mei 2025
Reino H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goed ingerig. Besonderse huis en ligging. Baie skoon en netjies. Die verblyf was lekker en die huis is goed ingerig. Alles wat jy nodig het om le...
Sien meer
Des 2024
Martie C
Gesin met tieners
5.0
Heerlike, rustige ontspanning in uitstekende natuur en akkommodasie. Kan dit beslis aanbeveel. Dit was fantasties. Goed ingerigte gastehuis met 'n paa...
Sien meer
Aug 2024
Arnold V
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik. Kon lekker rondstap op die plaas, kon lekker braai en bord speletjies. Blyplek was baie netjies en goed toegerus. Die gasheer was baie vr...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Seduan Farm, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
  • Gaste dink Aangrensende Binneland het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 570
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 570
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 570
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Seduan Farm, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAham5SlVLuLwT43Jc6CH0fLlkwUx3rGbyPLWK3in6f4YVl0uc57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 570 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 Seduan Farm Modderrivier 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -29.040732297471 24.611252612194
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang