Successfully reported

Aanhouwen Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Dawie V
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie aangenaam. Kamer was mooi skoon en lekker beddens. Warm water om te stort, maklik om in en uit te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie T
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie lekker stil en rustige wegbreek, sal dit aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal dit graag weer wil besoek en so deurgee aan vriende. Al die geriewe wat jy wil hê in baie keurige verblyf. Natuur pragtig en rustig en naby aan besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Aanhouwen Cottages
Dankie, julle is altyd welkom.

Sigrid K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Calm, quiet and relaxing. Aanhouwen was a great spot to spend the night as my son and husband took part in the Xterra Tri held in Elgin. The farm was lovely, calm and quiet and close to Peregrine for late afternoon snacks and Charles Fox for winetasting!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Lekker, maar slegte stort. Warm waterstelsel was horribel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

They will see us again. Excellent service from the owner, accommodation was clean and very relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Aanhouwen Cottages
Thank you, you are always welcome. All the best for 2025.

Jean-mari B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Rustig. Netjies en cozy, dit het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annemarie
Aanhouwen Cottages
Dankie Jean-mari, ek is bly julle het dit geniet. Groetes

Beatrix B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Ons sal weer kom, baie lekker en vele plekke om te besoek. Dit was 'n baie mooi plek en ook die omgewing. Ons het lekker gebly. Halle moet asb. aandag gee in 'Sally' se stort. Drie waterstroompies wat nie warm kan bly nie! Ons sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Viljoenshoop Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MzJiNTI5LWYxMDEtNGM4ZS05OWIxLTU3Yjg3MDM4NmQ5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 Viljoenshoop Road Elgin 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.2029590468 19.033839949952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang