Successfully reported
+25

Aanhouwen Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Viljoenshoop Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aanhouwen Plaas is 4 kilometer vanaf die N2 op die Viljoenshooppad geleë. Daar is 5 gerieflike selfsorgkothuise beskikbaar met pragtige uitsigte oor die Groenlandberge en damme.

Twee kothuise bied slaapplek vir 'n maksimum van 5 gaste. Drie kothuise akkommodeer 2 persone met 'n maksimum van 3. Die kothuise is toegerus met kombuisies, tweeplaat, mikrogolfoond en yskassie, alle beddegoed is ingesluit met een stort en toilet in elke kothuis. Die kothuise het pragtige uitsigte oor die oop velde, berge en damme.

Aanhouwen Plaas het 2 damme vir die hengel entoesias, ons oefen streng tag en los. Ander doendinge beskikbaar is stap, draf of fietsry vir die fiksheidsentoesiaste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Dawie V
5.0
Baie aangenaam. Kamer was mooi skoon en lekker beddens. Warm water om te stort, maklik om in en uit te gaan.
Sep 2025
Hennie T
5.0
Baie lekker stil en rustige wegbreek, sal dit aanbeveel. Sien sterre.
Aug 2025
Louis V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit graag weer wil besoek en so deurgee aan vriende. Al die geriewe wat jy wil hê in baie keurige verblyf. Natuur pragtig en rustig en naby aan be...
Sien meer
Apr 2025
Sigrid K
Gesin met klein kinders
5.0
Calm, quiet and relaxing. Aanhouwen was a great spot to spend the night as my son and husband took part in the Xterra Tri held in Elgin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Annelize T
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker, maar slegte stort. Warm waterstelsel was horribel.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Viljoenshoop Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aanhouwen Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Viljoenshoop Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MzJiNTI5LWYxMDEtNGM4ZS05OWIxLTU3Yjg3MDM4NmQ5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 Viljoenshoop Road Elgin 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.2029590468 19.033839949952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang