Successfully reported

Aan't Kanaal B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Bernard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Relaxed and comfortable. We really enjoyed our stay! It was comfortable, quiet and relaxing. We'll definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jané M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Heerlik ,. Baie dankie. Dit was 'n absolute plesier ,

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstekende plek en waarde vir geld. Heerlik rustig. Plek waar mens tot rus kan kom. Die tuin is baie mooi. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Baie dankie. Ek waardeer die terugvoer. Julle is altyd welkom.

Alida S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Fantasties. Beslis die plek om oor te bly. Sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Baie dankie. Jy is welkom.

Klaus V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie dankie aan Esté vir gasvryheid. Idilliese ligging. Ons was baie dankbaar vir die heerlike skoon beddens en warm stort na ons Botswana kampeer toer. Die DStv was 'n welkome bonus om die Bokke se oorwinning te kon meemaak. En die ander gaste was vriendelik en behulpsaam. Die ligging teen die kanaal is idillies en vreedsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Baie dankie, ek waardeer die terugvoer. Julle is baie welkom om weer te kom.

Charl B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Very quiet and nice location. Very nice accommodation for a family of 5.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Dankie. Kom kuier gerus weer.

Carel E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Clean, quiet, private, friendly. Aan't Kanaal is located relatively close to the Kalahari Mall, yet it is private and quiet. The property is very well kept, clean, and has a beautiful garden to boast. Being there on business, I appreciated the availability of WiFi as well as a delicious breakfast every morning. The owner is friendly and eager to assist if you have any issues or queries. I can highly recommend Aan't Kanaal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Thank you, Carel. You're welcome.

Rika D
1 nag
5.0
Mrt 2025

Die is 'n oase in Upington. Die ligging, reg langs die kanaal en in 'n groen gordel, is ideaal vir voëlkykers. Daar is 'n hamerkop nes op die erf. Die tuin is groot met waterpoele. Die kamer en badkamer is groot en ruim!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Baie dankie. Kom kuier weer.

Hannes K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties. Was al 3 keer tevore daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Dankie. Hoop om julle weer te sien.

Hannelie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beste plek vir rustigheid! Fantasties! Skoon en netjies, vriendelike ontvangs en Este altyd gereed om te help. Pragtige ligging en net die plek om te ontspan. Sal definitief weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esté
Aan't Kanaal B&B
Baie dankie. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esté Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Liebenberg Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmM2VlOGY4LTE4ZjQtNDA1OS1iNDZkLTAzZjEzNTM1NTk3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 1 Liebenberg Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.447190050173 21.268943846226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang