Successfully reported
+11

Aardvark Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 241 Kerk Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aardvark Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Rustenburg, sowat 4 minute vanaf die middestad en 1 km vanaf die N4-hoofweg.

Verblyf word gebied in 5 kamers wat bestaan uit enkel-, dubbel-, tweepersoons- en driepersoonskamers. Elke kamer is toegerus met lugversorging, sekere DStv-kanale en WiFi, en ontbyt word elke oggend bedien.

Op die perseel is 'n swembad en 'n lapa/braai-area wat gaste welkom is om te gebruik. Geen harde musiek nie. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Daar is besienswaardighede en doendinge naby wat gaste kan geniet, soos Royal Bafokeng-stadion, Kgaswane-bergreservaat, voetslaanroetes en gholfbane. Sun City is 50 km vanaf die gastehuis geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hendrik E
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en gasvry. Ons het baie lekker tuis gegaan by Aardvark Gastehuis. Ek sal Sonja se plek vir enige iemand aanbeveel.
Nov 2025
Ilze V
Gesin met tieners
5.0
'n Fantastiese plekkie. Pragtige eienaar. As gereelde kliënte van die webtuiste, was Aardvark Gastehuis nog die beste ooit. Wens ek kon dit meer as 5 ...
Sien meer
Sep 2025
Elzanri D
5.0
Skoon & netjies. Die eienaar doen baie moeite vir die gaste! Het lekker gebly!
Aug 2025
Michael F
Saam met lewensmaat
5.0
Short comfortable stay. Our stay with Sonja was lovely. She is highly personable and even went as far as giving my son a chalkboard wit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Natasha G
Saam met vriende
5.0
Cozy, homey, lekke! Ek het ongelooflik lekker gebly!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 241 Kerk Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Aardvark Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 241 Kerk Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0OTkyMmNmLTc1MzgtNDhhZC05MzhiLWQ1MDM4MWVmZmE0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 241 Kerk Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.68164 27.22618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang