Successfully reported

Aark Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker, dankie! Ons het lekker gebly, dankie. Die parkering was net elke keer vol en ons moes buite stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanna Marie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gasvry en lekker gebly. Baie vriendelik en gasvry. Mooi en netjies. Ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Great value, awesome breakfast. Great stay, well received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yogan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Perfect for a 2 day stop over! It was a very pleasant stay. Convenient location, comfortable and clean accommodation. Friendly and helpful staff that made the stay a pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Ons voel baie veilig, die eenhede is skoon en goed toegerus. Ontbyt is 'n wenner. Ja! Ons geniet dit om daar tuis te gaan. Die ervaring by Aark Guest Lodge voel soos 'n klein vakansie. .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Fantasties! Fantastiese blyplek. Dis skoon, gerieflik en regtig bekostigbaar. Sal dit enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Lekker rustig en veilig. Baie lekker gebly, mooi geriewe, heerlike kos, vriendelike klientediens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie E
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Hierdie akkommodasie beveel ek sterk aan en ek sal teruggaan! Wat 'n ongelooflike rustige atmosfeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oswald V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Goeie waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree E
Kort verblyf
4.2
Jun 2025

Dit was gepas vir wat ek nodig gehad het. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Groendoring Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiNGYyYWFhLTdmNDQtNGZiZi1iNDc0LWY0MjhlOGJhNTlhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 7 Groendoring Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.74099464435 27.853426337242
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang