Successfully reported
+10

Aaron’s Nest Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Mauser Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aaron's Nest Bed and Breakfast is aan die buitewyke van Ladysmith in KwaZulu-Natal geleë. Die gastehuis is die ideale oornagplek vir gaste wat na en van die Drakensberg-streek reis.

Akkommodasie by Aaron's Nest Bed and Breakfast bestaan uit verskeie individueel versierde kamers wat elk 2 persone kan akkommodeer. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met stort en beskik oor geriewe soos lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n yskassie.

Ontbyt is by die tariewe ingesluit en word in die eetarea bedien. Die gastehuis bied WiFi-toegang, 'n sitarea, braaigeriewe en veilige parkeerplek van die straat af.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Christine O
5.0
N plek waar ons beslis weer sal tuisgaan. Uitstekende verblyf en ontbyt. Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang.
Mrt 2025
Jelliot H
Besigheidsreis
5.0
Will book again. Breakfast was packed nicely for my trip. It was very good and nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Jelliot H
Besigheidsreis
5.0
The rooms have aircon which was nice on the hot night. Room very big. Nice place highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Elmari V
Saam met lewensmaat
4.4
Overall impression: very good. We were there for a very short time, but were surprised by the cleanliness and friendliness. As we had t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
The B
Besigheidsreis
4.4
See stars. Great place, communal kitchen. Clean. It was just far from our site.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Msizi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 14 Mauser Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Aaron’s Nest Bed and Breakfast het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Mauser Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d57325dd6086b29afa108a0b5e6a7fd38e54a7aa7175b4affa6942a34e32b07c3fa7a3b07f61f4c65acc32805fa475cea98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 14 Mauser Road Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.52604 29.80233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang