Successfully reported

Abalone Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dr Flippie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vriendelik, lekker en tuis. Die gasvrou en gasheer is baie gaaf en gaan uit hulle pad om jou te akkommodeer en te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Fantastiese verblyf en gasvryheid. Skoon, netjiese en bekostigbare verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lekker. Great place to stay, very friendly hosts and beautiful establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Sal ons weer en weer sien. Dit was regtig 'n ongelooflike blyplek. Hulle het ons om elke hoek en draai geakkommodeer en dit een uit 'n duisend gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone B
1 nag
5.0
Sep 2023

Vriendelike mense, netjiese eenheid en uitstekende ligging. Die eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik. Ek het in Kamer 7 gebly: ruim, netjies en heerlike warm komberse. Die gastehuis het sonpanele en ek kon dus beurtkrag vryspring. Loopafstand vanaf die see (minder as 200m) en 'n groot winkelsentrum. Area is stil in die aande en mens kan dus goeie nagrus inkry. Sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Netjiese en skoon verblyf, gerieflik sentraal geleë en 'n heerlike ontbyt. Ons verblyf was regtig gemaklik en lekker gewees. Die kamers is gerieflik, skoon en netjies gewees. Ons was naby ons funksie se venue en die ontbyt was heerlik gewees. Sal beslis weer van Abalone gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem M
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Lekker gesellige plekkie. Vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Perfect stay! 5 Star in all catagories! Thank you very much for a lovely stay. We felt at home since we arrived there. Breakfast was delicious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Stunning. Would recommend anyone to go stay there. Breakfast was lovely and it is a very friendly environment. Definitely going back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Werklik standaard baie hoog. Mooi kamers, baie vriendelike ontvangs en puik ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Skegness Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu1SMv49kYEf27epJP6UijAgM8SlJ3D5oy8XZlxawXODm6Ah7Yb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 4 Skegness Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.985093412104 25.661516156598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang