Abalone Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Skegness Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Abalone Guest House is in die pragtige strandvoorstad Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), geleë. Gqeberha (Port Elizabeth) is bekend vir sy malariavrye wildreservate en pragtige strande waar baie nasionale en internasionale watersport plaasvind.
Dit bied smaakvol versierde kamers elk met hul eie ingang en en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gratis WiFi, ekstra lang beddens en 'n platskerm-TV met sekere DSTV-kanale, asook 'n yskassie, mikrogolf, 'n waaier en verwarmer, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, swem- en badhanddoeke, 'n klerekas en kluis.
Die gastehuis spog met veilige parkeerplek van die straat af, binne- en buitebraaigeriewe, 'n sprankelende swembad, gemeenskaplike sitkamer en versorgde tuin.
Abalone Guest House is binne maklike bereik van die hoofstrande, die Boardwalk Casino-kompleks geleë met 'n groot verskeidenheid winkels, bioskope, speelsentrums vir kinders, 'n tienpen-rolbalbaan en baie fyn restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4 Skegness Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Abalone Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Skegness Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang