Successfully reported
+204

Abalone Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Sewende Keerom Street, Jacobsbaai, Vredenburg, 3264, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Abalone Gastehuis is die perfekte plek om weg te breek van die gewoel en gejaag van die stadslewe en die luukshede van vrede en rustigheid te ervaar.

Dit is geleë in Jacobsbaai aan die Weskus van Suid-Afrika, halfpad tussen Saldanha en Vredenburg. Dit is 'n pragtige kusdorpie, soms na verwys as die Namakwaland van die Weskus. Dit het 'n 2 km lange kuslyn met rotsagtige en sanderige baaie wat teen 'n diepblou oseaan grens.

Abalone Gastehuis bied kamers op 'n selfsorgbasis.

Al die kamers het wonderlike uitsigte oor die oseaan.

Nabygeleë aktiwiteite sluit in swem, fietsry en voëlkyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 201 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Oliver K
Saam met vriende
5.0
Perfect. Could not have chosen a better stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Tamara D
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely little guest house. Great location. We stayed in 'Die Mossel' suite. It was well appointed and clean. We would stay at Abalone g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Sonja G
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie rustig en alles was baie lekker. Eenheid was mooi netjies en skoon. Ons het die 2 aande by Abalone baie geniet. Het een aand heerlik gebraai.
Jun 2025
Riefqah R
Besigheidsreis
5.0
Amazing. Amazing! Everything was in place; could not ask for a better host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Charleen B
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful BnB with sea view. Lovely room with an outdoor braai area and view of the sea. Will be back! We loved the location for kayaki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 201

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Sewende Keerom Street, Jacobsbaai, Vredenburg, 3264, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abalone Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Sewende Keerom Street, Jacobsbaai, Vredenburg, 3264, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e7009417756f69803245588b16ad6b350de937ac8093936944a25403dfc15db28c9eee88d50495b785430745a8a1ca8aef4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 201 5 1 5 1 Sewende Keerom Street Jacobsbaai 3264 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.971036451964 17.887169122696
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang