Successfully reported
+24

Abalone-Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 147 Kerk Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Abalone-Inn is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap. Dit is wêreldbekend vir fantastiese walviskykgeleenthede vanaf die land en bote. Die dorp se natuurskoon, gematigde klimaat, buitelugaktiwiteite, blomryke landskappe en maklike ry-afstand vanaf Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar die Kaapse Overberg verken kan word.

Die huis bied slaapplek vir tot 6 volwassenes en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is nog 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof met elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea bied sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n platskerm-TV en volledige DStv. Daar is ook onbeperkte vesel-Wi-Fi.

Die huis maak oop op 'n stoep met 'n ingeboude braai en kan 'n geslote kamer met vouvensters wees, of heeltemal oop wanneer die vensters gevou is. Hierdie area het 'n groot tafel met stoele vir onthaal.

Vanaf die stoep is daar ook 'n boma vir heerlike buitelugbyeenkomste.

Daar is 'n omsetter wat alles in die huis dek, behalwe die oond, elektriese verwarmers, wasmasjien en tuimeldroër.

Die ingangshek werk met 'n afstandbeheerder, net soos die dubbelmotorhuis.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Almira L
Saam met vriende
5.0
The stay was very pleasant with a great location and I would highly recommend it. Pleasant, money's worth.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Valerie D
Gesin met tieners
5.0
Rustig, ruim. Ons het as gesin baie lekker gebly, naby alles. Fantastiese plek om te bly vir naweek of vakansie.
Jul 2025
Leslie-ann P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantasties, sal definitief weer teruggaan.
Mrt 2025
Monique T
4.8
Immaculate. Amazing and the hosts answered immediately.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Dawne S
Gesin met klein kinders
4.8
Perfectly convenient. It was a very pleasant stay at Abalone-Inn. The house is beautiful and very convenient for families. We also enjo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 119

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 147 Kerk Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abalone-Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Badkamer sonder trappe
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 147 Kerk Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d00213cbd26619eefc9bee313071ff0641a7bced55d9071765e0860365bd7bce31688dbd9be513d9963e714bce0d9a07f83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 147 Kerk Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.430093 19.222482
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang