Abalone Villas
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of St Augustine Road and Sampson Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R10 417 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Abalone Villas bied luukse selfsorg-verblyf aan in die kusdorpie Paternoster. Elke villa spog met 'n butlerdiens, ingevoerde meubels en 'n privaat randvloeiswembad met lieflike gedeeltelike see-uitsigte.
Verblyf by Abalone Villas behels 2 villas wat elk geskik is vir 4 gaste. Elke villa het ruim slaapkamers met en suite-badkamers en 'n toegeruste kombuis. Daar is 'n oopplan-leefarea wat na die kuierarea met braaigeriewe, 'n randvloeiswembad en see-uitsigte lei.
Elke villa het 'n kaggel in die leefarea, 'n slim-TV met Netflix, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Daar is 'n nagwag en 'n waghond buite die perseel om gaste gerus te stel oor veiligheid.
Die butler bedien soggens 'n Engelse of kontinentale ontbyt. Gaste kan ook ontbyt by die restaurant by die Abalone Hotel geniet. Die butlerdiens is ook beskikbaar om laatmiddag-drankies en peuselhappies, asook aandete indien daar vooraf gereël word, te bedien. Beide is teen ekstra koste beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Abalone Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Corner of St Augustine Road and Sampson Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Abalone Villas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of St Augustine Road and Sampson Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang