Successfully reported
+51

Abansi

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 71 Helene Steyn Drive, Still Bay, 7664, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Abansi is 'n pragtige eiendom langs die see in Still Bay East, met ononderbroke see-uitsigte en net 'n paar minute van die strand af geleë. Hierdie selfsorg-eiendom is die ideale keuse vir gesinne of vriende wat sentraal geleë wil wees.

Gaste kan kies tussen die hoofhuis op die boonste vlak, wat tot 6 gaste akkommodeer, of die woonstel op die grondvloer wat 2 volwassenes en 1 klein kind kan akkommodeer.

Beide eenhede het privaat ingange, pragtige see-uitsigte, gemaklike beddens met kwaliteit linne en handdoeke, badkamers, volledig toegeruste kombuise en verwelkomende leefareas. Gratis WiFi en 'n DStv Premium-pakket is ook beskikbaar.

Gaste kan braaigeriewe, 'n kaggel, 'n pizza-oond, 'n ruim tuin, direkte toegang tot die strand en veilige onderdakparkering op die eiendom geniet. 'n Battery-omsetterstelsel dryf die TV's, WiFi en verskeie ligte aan tydens beurtkrag. Die eiendom is naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede soos Preekstoelstrand, Geelkrans Natuurreservaat en Lappiesbaaistrand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Vera J
Saam met lewensmaat
5.0
Silwerskoon, en smaakvol met 'n uitsig! Letterlik 'n klipgooi vanaf die strand. Silwerskoon en smaakvol toegerus, met hoë kwaliteit beddegoed en toeru...
Sien meer
Mei 2025
Christoph A
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely hosts. Amazing, thank you. Everything went smoothly and the view is beautiful. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Ria L
Saam met lewensmaat
5.0
'Home from home' som ons verblyf die beste op. Ons het heerlik gebly! Die lieflikste uitsig, die huis was skoon en netjies, niks ontbreek nie. Die hui...
Sien meer
Feb 2025
Hilde B
Saam met lewensmaat
5.0
Only one word: Amazing! The most amazing view, the most amazing house. We loved it, soul food! The service was out of this world. Will ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Maryke G
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig. Mooi uitsig. Veilig. Ons het heerlik gebly. Met 'n pragtige uitsig. Die eienaars het ons baie welkom laat voel. Ons sal weer hier tuisgaan.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronél Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 71 Helene Steyn Drive, Still Bay, 7664, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abansi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 71 Helene Steyn Drive, Still Bay, 7664, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb369fda6310224a8f462b0f5795c578f1f1e88a8009965fc25938f2adfa63d2a219f508af854f48061097648a95a449c812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 71 Helene Steyn Drive Still Bay 7664 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 14:00 -34.3674431 21.4452952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang