Successfully reported

Abbastanza

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Janette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stil en rustig. Die huis is goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Die binnebraai is 'n wenner tydens 'n koue Karoo aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

If you want a quiet Karoo-night experience this is the place for you! Very quiet, neat and clean farmhouse overnight stay. Watch the stars in the Karoo! Helpful host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Romien
Abbastanza
Dear Isabel Thank you for the feedback. We are glad you enjoyed your stay, the town and the stars! Keep well. Romien

Raymond V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Very relaxed, comfortable, clean. Nice to have solar power. The stay was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Romien
Abbastanza
Dear Raymond Thank you for your valuable feedback. We are always glad when guests enjoy their stay and our little town. Keep well. Romien

Ria N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike, veilige kuier in skoon verblyf! Ons het 2 baie lekker nagte in hierdie netjiese huis met goeie linne gebly. Dis baie goed toegerus en daar is als wat jy nodig het. Romien se kommunikasie is topklas! Ons kan Abbastanza werklik aanbeveel! Ons is aangenaam verras met die Windpompmuseum - dis 'n besoek werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Romien
Abbastanza
Liewe Ria Baie dankie vir die kosbare terugvoer. Ons is altyd verheug wanneer gaste hul verblyf en ons dorpie geniet. Mooi loop. Romien

Constant S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

'n Wonderlike blyplek wat mens so tuis as in jou eie huis laat voel! Een van die beste toegeruste gastehuise waarin ons nog gebly het. Gasvrou het eenvoudig aan alles en nog meer gedink!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Romien
Abbastanza
Beste Constant Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste die verblyf geniet. Julle is altyd welkom indien julle deur Loeriesfontein reis. Mooi bly. Romien

Floris K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustig en gemaklik. Die huisie gee 'n egte ou dorphuis gevoel, met alles wat jy nodig het. Ons het op ons gemak gevoel en kon lekker uitrust. Romien was ook baie vriendelik en behulpsaam. Hoop ons kan eendag weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Romien
Abbastanza
Liewe Floris Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om na die tyd te verneem alles was in orde en dat gaste darem lekker kon uitrus. Julle is welkom om weer 'n draai in ons dorpie te maak! Groete Romien

Flip V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie lekker. Huis is baie goed toegerus met alle benodighede. Diens is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Romien
Abbastanza
Liewe Flip Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Mooi bly! Romien

Mercia C
Kort verblyf
4.0
Sep 2024

Heerlik rustige omgewing. Lekker gebly in goed toegeruste huis.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Romien
Abbastanza
Beste Mercia Ons is bly jul het die verblyf geniet. Nogmaals jammer oor die WiFi, maar dit is los uit my hande. Ek kon niks daaraan doen, aangesien dit 'n fout aan die toring was en die diens uiters swak is. Mooi bly. Romien

Sakkie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Heerlik. Mooi skoon en goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Romien
Abbastanza
Liewe Sakkie Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom gerus weer. Groete Romien

Andries L
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Baie lekker rustig en stil area. Ons het baie lekker gekuier en die fasiliteite was skoon en netjies. Die binnebraai 'n wenner. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Romien
Abbastanza
Beste Andries en familie, ons is baie bly jul het die verblyf geniet. Julle is altyd welkom in ons klein dorpie. Mooi bly. Romien

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Romien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Hodgson Way, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aebda6844302179b305dda3ab913d2f56dc69d56469405bce625c593b8ac5310401bc5a1ebaa039de1933b97ffa4503200f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 5 Hodgson Way Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.954985137638 19.44428097529
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang