Successfully reported
+21

Abby 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 2 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Abby Road, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Abby 7 is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 'n groep of gesin van 5 mense in 'n stil doodloopstraat net 700 m vanaf die strand in Tergniet. Die eenheid het sonkrag. Die woonstel is net 24 km (20 minute) vanaf George Lughawe.

Die woonstel is op die grondvloer van die hoofhuis geleë en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer wat na 'n stoep oopmaak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed sowel as 'n dubbelbed het. Een van die badkamers het 'n stort, toilet en 'n bad, terwyl die tweede 'n stort en toilet het. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. 'n TV met Netflix is beskikbaar in die sitkamer en maak oop op die stoep. Veselinternet en sonkrag is beskikbaar.

Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik, asook 2 parkeerareas, waarvan een in die motorhuis is.

Gaste kan op die strand stap, visvang of in die getypoel swem, Klein Brak-strand en strandmeer, of Mosselbaai besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gretel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 7 Abby Road, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abby 7 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 2 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Abby Road, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03a08fbe21e581448c11f47866bb2b85a0f81777b76bd0ed97c76a9b10f6131722860de95e92d60a54de8cdc1094ef254a71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 7 Abby Road Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06710196376 22.192105488475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang