Successfully reported

Abelia Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mherisa P
1 nag
5.0
Sep 2025

Tevrede met alles! Baie dankie. Baie lekker gebly, was 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir jou resensie. Hoop sien jou gou weer. Groete, Roger en Yvonne

Patrick And Julia B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Room was very neat and tidy. Very pleasant hosts. Will stay there again. Highly recommend. Enjoyable and the hosts were amazing. Recommend this B&B.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Thanks Patrick and family, it was a pleasure to be your host. Greetings, Roger and Yvonne

Johan En Ina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike ontspanne kuier. Baie vriendelike ontvangs. Lekker braai en eetgeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir julle resensie. Groete, Roger en Yvonne

Wessel O
1 nag
5.0
Aug 2025

Eienaars baie gasvry, netjies met alles wat nodig is! Baie lekker, eienaar baie behulpsaam en gesels lekker! Skoon, alles in die kamer wat nodig is! Bekostigbaar en nie ver van winkels af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir jou resensie. Groete, Roger en Yvonne

Grant S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Sal definitief weer daar tuis gaan. Lekker ruim kamer. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir julle resensie. Groete, Roger en Yvonne

Johann B
1 nag
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly, stil en rustig. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Roger and Yvonne were so helpful and accommodating. Enjoyed chatting with them. Great stay over at Abelia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Thanks for your review. Hope to see you again in the future. Remember your rain check. Greetings, Roger and Yvonne

Denise B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal dit definitief aanbeveel. Netjies akkommodasie, vriendelike gasheer/gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir jou resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Roger en Yvonne

Barries B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangenaam, gerieflik en bekostigbaar. Baie vriendelik en gasvry ontvang, en die kamer was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Roger en Yvonne

Tillie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie gasvry en vriendelik. Ja, dit was heerlik en alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roger
Abelia Guest Rooms
Baie dankie vir julle resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Roger en Yvonne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R715
R 715 R 608
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R715
R 715 R 608
per nag, vir 2 mense
Vanaf R715
R 715 R 608
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 President Brand Road, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80da87ec5a62d1e3bd8e51921489c5538e2074a0dafc7c679a3cc320cfd9bfa67483ee946640b178dee5ae6aa33f32bc0369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R715 nouVanaf R608 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 60 President Brand Road Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895896610328 27.469136810213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang