Abelia Guest Rooms
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 President Brand Road, Parys, 9585, Vrystaat
-
Vanaf
R715R608 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Abelia Guest Rooms is in Parys geleë en bied gerieflik gemeubileerde gastekamers. Abelia Guest Rooms is ook naby die trou venues en verskeie aftree-oorde in die omgewing geleë.
Verblyf is beskikbaar in kamers wat slaapplek bied aan 3 gaste of die gesinskamer wat slaapplek bied aan 5 gaste. Die kamers wat slaapplek bied aan 3 gaste het elk 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe asook WiFi. Die eiendom het ook 6 watertenks, gasgeisers en kragopwekkers vir beurtkrag.
Die gesinskamer het 'n koningingrootte-bed, 3 enkel beddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die woonstel het ook 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer met 'n TV met DStv.
Gaste kan die braaigeriewe gebruik wat beskikbaar is en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Parys het 'n verskeidenheid doendinge soos stap- en 4x4-roetes, fietsroetes, abseiling, voëlkyk, gholfspeel, kunsvlieghengel en rivier- en witwatervlotvaart, asook valskermspring. Gaste kan ook die bekende Vredefort Dome besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Roger Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 124
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 60 President Brand Road, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Abelia Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 President Brand Road, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang