Successfully reported
+112

Abelia Guest Rooms

Gastehuis
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 President Brand Road, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R715 R608 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Abelia Guest Rooms is in Parys geleë en bied gaste 'n keuse van gerieflik gemeubileerde kamers. Abelia Guest Rooms is ook naby trou-venues en aftree-oorde in die area geleë.

Gaste kan 1 van die kamers met slaapplek vir 3 of die gesinskamer met slaapplek vir 5 bespreek. Die kamers met slaapplek vir 3 is ingerig met koningingrootte-beddens en 'n enkelbed, en het privaat badkamers met storte. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Die eiendom het ook 6 watertenks, gasgeisers en kragopwekkers vir beurtkrag.

Die gesinskamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 3 slaapbanke en het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die woonstel het ook 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV met DStv.

Gaste kan van die beskikbare braaigeriewe gebruik maak en parkeerplek is beskikbaar.

Parys bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van stap- en 4x4-roetes, fietsryroetes, abseil, voëlkyk, gholfspeel, kunsvlieghengel, rivier- en witwatervlotvaart, asook valskermspring. Gaste kan ook die bekende Vredefortkoepel besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mherisa P
5.0
Tevrede met alles! Baie dankie. Baie lekker gebly, was 'n plesier.
Sep 2025
Patrick And Julia B
Saam met vriende
5.0
Room was very neat and tidy. Very pleasant hosts. Will stay there again. Highly recommend. Enjoyable and the hosts were amazing. Recomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Johan En Ina B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontspanne kuier. Baie vriendelike ontvangs. Lekker braai en eetgeriewe.
Aug 2025
Wessel O
5.0
Eienaars baie gasvry, netjies met alles wat nodig is! Baie lekker, eienaar baie behulpsaam en gesels lekker! Skoon, alles in die kamer wat nodig is! B...
Sien meer
Aug 2025
Grant S
Besigheidsreis
5.0
Sal definitief weer daar tuis gaan. Lekker ruim kamer. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 60 President Brand Road, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Abelia Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R715
R 715 R 608
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R715
R 715 R 608
per nag, vir 2 mense
Vanaf R715
R 715 R 608
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 President Brand Road, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80da87ec5a62d1e3bd8e51921489c5538e2074a0dafc7c679a3cc320cfd9bfa67483ee946640b178dee5ae6aa33f32bc0369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R715 nouVanaf R608 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 60 President Brand Road Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895896610328 27.469136810213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang