Abrahamskraal Guest Farm
Beskrywing
Hierdie huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die badkamers het baddens, storte en toilette. Linne, bad- en gesighanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Voorbereide maaltye is op versoek beskikbaar. Die sitarea het 'n gerieflike kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en hout kan op die plaas gekoop word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n 10 km grondpad na die verblyf lei. Die pad word goed onderhou en is geskik vir alle motors. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Neem asseblief kennis dat daar 'n kampeerterrein op die perseel is. Die kampeerplek is apart van die gastehuis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie elegante huis bied ouwêreldse bekoorlikheid en moderne geriewe en het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en een van hulle het ook 'n kaggel. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het baddens, storte en toilette. Linne, bad-en gesighanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Voorbereide maaltye is op versoek beskikbaar. Die sitarea het 'n gerieflike kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en hout kan op die plaas gekoop word. Verder kan gaste onder die groot bome of op die wye, koel stoep ontspan terwyl hulle die Karoo-natuurskoon bewonder en die stilte geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n 10 km grondpad na die verblyf lei. Die pad word goed onderhou en is geskik vir alle motors. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Neem asseblief kennis dat daar 'n kampeerterrein op die perseel is. Die kampeerplek is apart van die gastehuis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is gerieflik gemeubileer vir 6 mense en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. 1 van die slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kamers maak gebruik van badkamers met baddens, storte en toilette. Alle linne, bad- en handdoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Maaltye is op aanvraag beskikbaar. Die sitkamer het 'n knus kaggel vir koue winteraande en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Die leefarea maak oop na 'n oordekte stoep met 'n ingeboude braai-area, en brandhout kan op die plaas gekoop word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n 10 km grondpad na die verblyf lei. Die pad word goed onderhou en is geskik vir alle motors. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Neem asseblief kennis dat daar 'n kampeerterrein op die perseel is. Die kampeerplek is apart van die gastehuis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R353, Abrahamskraal Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang