Successfully reported

Absolute Beach

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jonine M
1 nag
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Sal teruggaan. Lieflike plek, ongelooflike aandag aan details - Marina dink aan alles. Ek wens ek kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deanna S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Absolutely gorgeous, a beautiful place to make special memories. What an absolute gem of a place to stay! The whole experience was just amazing. The location, the rooms and outdoor space were perfect. Duncan and Marina were the best hosts and the wonderful breakfasts they supplied were so tasty, and the homemade baked goods were such a treat. They were so friendly, helpful and responsive to any questions we had. We loved meeting the wonderful character that is Mr Watson, their family dog. Loved, loved, loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Clean rooms. Friendly host. Beautiful little place. We had an absolutely great stay. We will definitely stay at Absolute Beach again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sielsgeluk en vrede. Die eenheid was perfek. Ons kon ons oë nie glo met die uitsig nie. Wonderlike plek. Die gasheer en gasvrou was deurentyd in kontak met ons en baie toeganklik. Hulle het ons so welkom laat voel. Die ontbyt was uit die boonste rakke en die geselskap net so. Die eenheid was onberispelik en klein dingetjies het 'n groot verskil gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joshua R
1 nag
5.0
Aug 2025

Exceeded expectations. Exceeded expectations. Right on the beach. Duncan was a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stunning! Ons het onlangs by Absolute Beach in St. Helena Bay gebly, en dit was 'n ongelooflike ervaring. Die ligging is perfek, reg op die strand met 'n pragtige uitsig oor die see. Die atmosfeer is rustig en ideaal vir 'n wegbreek om te ontspan. Die kamer was netjies, ruim en baie gemaklik, met alles wat mens nodig het. Die diens was uitstekend, met vriendelike en behulpsame eienaars wat seker maak jy voel tuis. Ek sal beslis weer hier kom bly en beveel dit sterk aan vir enigiemand wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek. ️️️️️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

This place is one of my favourites. I looked for a place that would offer solitude and peace at the very last second, and we absolutely found a lot more than what we expected at such short notice. The owners are a beautiful, serene couple who welcomed us and made us feel at home. The breakfast was perfect. The hospitality was great. The place is well designed and offers a fantastic sea view, pool, seating galore, braai and fireplaces. Access to the beach is right there. Cold or not, the whole weekend was fabulous. It was truly a wonderful experience, and we will definitely add this to one of our favourite places to go to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan W
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

By Absolute Beach het werk soos vakansie gevoel. Puik gasheer. Heerlike ontbyt. By Absolute Beach gee hulle aandag aan die klein dinge. 'n Fantastiese kombinasie van luukse huislikheid - met 'n asemrowende see uitsig. Ek was soggens bederf met 'n vol ontbyt en saans met 'n snoesige kaggel. Of jy wil kom kuier, ontspan of kom werk - hulle is goed ingerig vir elke behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Asof dit 'n eie huis en familie is, so gemaklik en lekker. Kyk na die sterre en weet dit was lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timotheus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

It was an amazing experience. Our stay was awesome and Duncan ensured that we were comfortable and informed of what's happening in the West Coast area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 159

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 690
R 1 690 R 1 521
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 690
R 1 690 R 1 521
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 690
R 1 690 R 1 521
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Oloff Henning Crescent, Britannia Bay, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74ae5a347d318f74f49ba68f95516ae65cd193b7ded71b9bd0e5494a047b47f5dc22418e03ebda701c04595070473220dd2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 690 nouVanaf R1 521 per nag, vir 2 mense 152 5 1 5 1 Oloff Henning Crescent Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.719597360526 17.935963869095
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang