Successfully reported
+50

Absolute Bosch Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kaneel Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Absolute Bosch Gastehuis kombineer gerief, ligging en sjarme, om gaste se verblyf in Die Boord in Stellenbosch 'n onvergeetlike ervaring te maak.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid gastekamers of 'n selfsorg-suite. Elkeen van die gastekamers het en suite-badkamers, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en yskassie, 'n lessenaar met 'n kantoorstoel, 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Hierdie Executive Suite het 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix en 'n privaat patio in.

Gaste kan die gemeenskaplike tuin en plonspoel geniet. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek agter elektriese hekke.

Absolute Bosch Guest House is gerieflik naby die Winelands Medi Clinic, Ortopediese Hospitaal en plaaslike laer- en hoërskole geleë. Dit is maklik om in Stellenbosch rond te kom en na die omliggende gebiede te kom, want die gastehuis is minder as 400 m vanaf die R44, wat gaste met die N1 en N2 verbind, asook Dorpstraat, wat mens direkte toegang tot die sentrum gee. van Stellenbosch.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Elize P
5.0
Huis weg van die huis. Baie rustig en veilig.
Aug 2025
Hetta P
5.0
Gemaklik, goed toegerus en mooi uitgerus. Knus en modern versier met kunswerke wat atmosferies is. Ek hou van die ligte en warm beddegoed met elektrie...
Sien meer
Aug 2025
Michele B
Gesin met tieners
5.0
Wonderful. We were just staying one night but we would have enjoyed more time at Absolute Bosch. Great facilities. Comfy beds.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Elize P
5.0
N Rustige, netjiese en gerieflike oornagplek! Heerlik gebly! Dankie vir die lugverkoeler! Dit het soos huis gevoel!
Feb 2025
Drini B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly, dankie. Ons het heerlik gebly. Vriendelike gasvrou.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Liza-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 9 Kaneel Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Absolute Bosch Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kaneel Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eb70cdbd8685484b268c804552526e33b86dd26479279a9db2f7f960bb6620c84209a5781117520808f232e9408e1f060ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 9 Kaneel Crescent Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.947047750867 18.852729633027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang