Abundance
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jan 2026 tot 31 Mrt 2026.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Port au Prince Crescent, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Abundance woonstel bied skoon en gerieflike verblyf in Astonbaai, Jeffreysbaai. Dit is op die oewer van die hoofkanaal geleë en bied 'n pragtige atmosfeer vir diegene wat op soek is na die rustigheid van die see.
Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n skottelgoedwasser, waskamer buite, wasmasjien en tuimeldroër. Weber-braaigeriewe is beskikbaar.
Daar is ook 'n welige grasperk vir die kinders om op te speel en 'n pragtige swembad vir daardie warm somersdae. Jeffreysbaai is die tuiste van perfekte golwe en daar is 'n verskeidenheid wateraktiwiteite naby om van te kies.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Isa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Port au Prince Crescent, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Abundance het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Port au Prince Crescent, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang