Successfully reported

Unspoiled Sea View Nordstrandpark 8

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Renardo L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Puik. Uitstekende ligging. Nel's Estates lewer ongelooflike diens (hulle behartig die verhuring, skoonmaak ens van die eiendom). Uiters goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aj C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fantasties! Baie goed ingerig. Alles en meer as wat jy nodig het. Skoon en netjies. Ek wens dat ons dieselfde plekkie kon skuif na 'n paar plekke in Suid-Afrika. Ons sou elke keer daar gaan bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirlane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het die see uitsig so baie geniet en die stap langs die see. Ons het baie lekker gebly, die woonstel was naby als geleë en het 'n pragtige see uitsig. Ons het alle geriewe gehad wat ons benodig om gemaklik vakansie te hou en die woonstel was netjies en skoon. Ons wou nie ry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend gelee, ruim en netjies! Uitstekend gelee! Sal dit beslis aanbeveel. Baie ruim en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ayesha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2024

Hostess was rude. Hostess was rude during our communication with her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Stapaftand dorp toe, teen die see. Gerieflik, ruim, kwaliteit blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Heerlike plek, baie mooi uitsig op die see Woonstel was ten volle toegerus en baie skoon

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 38

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 836
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 836
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 836
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Street, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d457a783fc4d2f0b566a8bc2a07a11358526602dc0a222e85a6fbf68cd9346e862871ab2f5e82986bb0102d14b1ff901a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 836 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Strand Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 09:00-18:00 10:00 -22.662542076981 14.527428570604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang