Successfully reported
+16

AC521 - Stylish Holiday Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 40 Bismarck Street, Bismarck Eck Unit 1, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R2 244 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

AC521 - Stylish Holiday Apartment is 'n selfsorg-woonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in 'n geskiedkundige deel van Swakopmund, stapafstand van die strand, restaurante en winkels af.

Dié woonstel is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dié kamers deel 'n badkamer wat 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak het.

Die kombis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi is ook beskikbaar.

Die woonstel het 2 balkonne, 'n klein balkon met 'n tafel en 2 stoele en een met 'n draagbare braai en 'n etenstafel vir 6. Motorhuisparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 38

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 40 Bismarck Street, Bismarck Eck Unit 1, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink AC521 - Stylish Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 244
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 244
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 244
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 40 Bismarck Street, Bismarck Eck Unit 1, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd26bf2c73e7a10569cc87c842825c577e65167e8305fe001f099bb0374dceae1885c23b70cbd21e61f057c3be337a7bcea80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 244 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 40 Bismarck Street Bismarck Eck Unit 1 Erongo 021 201 8901 09:00-18:00 09:00 -22.681183244289 14.524330320238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang