Successfully reported

Waterfront Duplex Sea View Apartment

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike kuier met fantastiese akkommodasie geriewe. Pragtige en rustige wegbreek in 'n baie mooi Swakopmund. Ons was baie goed en vriendelik ontvang deur Francis. Alles was perfek en die uitsig vanuit die slaapkamers was fantasties. Kamers ruim, skoon en gerieflik. Baie naby die see en reg langs die groot inkopiesentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Superb. The unit is excellent, ocean on your doorstep. Walking distance from the mall, everything that you would need for an enjoyable stay is provided for. En-suite bathroom and main bedroom are very spacious. Sliding doors do wonders.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theari F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Stil en rustig in Swakop. Lekker rustige en stil area, baie naby aan die see vir mooi sonsondergange, bietjie voet-verkeer tussen die (waterfront) en strand, maar verder heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus K
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Wonderlik! Geen klagtes nie! Sal verseker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pavel B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2023

We got what we ordered, no less no more. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tjaart D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2019

Uitstekende ligging met winkelsentrum en strand stapafstand, selfs vir klein kindertjies. Ons het baie lekker gebly in 'n goed toegeruste huis. Die see-uitsig is 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 38

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 440
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Tsavorite Street, Waterfront Complex, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d04ec344f59db266c31764f3dda5483b6b1bca245be44c6b039dcd1302df8ee7b4cbb7723021c4121af480379560651ddf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Off Tsavorite Street Waterfront Complex Erongo 021 201 8901 09:00-18:00 10:00 -22.643190612613 14.526997297423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang