Successfully reported

Acacia Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Amelia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik. Baie vriendelike verblyf, met heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hermine
Acacia Gastehuis
Baie dankie vir u positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Dit is vir ons 'n groot voorreg om te hoor dat u die verblyf as vriendelik ervaar het en die ontbyt geniet het. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete Hermine

Lynette M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Aanbeveelbaar. Baie aangename gasvrou en ontvangs en verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hermine
Acacia Gastehuis
Baie dankie vir u vriendelike woorde! Dit was vir ons 'n plesier om u as gas te ontvang, en ons is verheug om te hoor dat u die ontvangs en verblyf as aangenaam ervaar het. U terugvoer word opreg waardeer en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom. Gastehuis groete Hermine

Neels V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Good. Great. Nice room. Good attention to detail. Everything we needed was available. Thanks for the chocolates.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hermine
Acacia Gastehuis
Thank you so much for your kind words! We're delighted to hear that you enjoyed the room and appreciated the attention to detail. It’s wonderful to know that everything you needed was available and that the chocolates were a pleasant touch. We truly value your feedback and hope to welcome you back again soon. Warm regards, Hermine

Jack B
1 nag
4.0
Okt 2025

Baie vriendelik ontvang en sommer onmiddellik tuis gevoel. Baie dankie, dit was heerlik en baie aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Japie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hermine
Acacia Gastehuis
Baie dankie vir u positiewe terugvoer! Dit is vir ons altyd ’n voorreg om gaste te ontvang en te weet dat u die verblyf geniet het. Ons waardeer u vriendelike woorde en sien daarna uit om u weer te verwelkom. Vriendelike groete, Hermine

Shereen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dis baie veilig en gerieflik met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Skoon en netjies - baie aandag aan detail wat jy nie by ander gastehuise sommer kry nie. Ek sal verblyf daar definitief aanbeveel. Hermine het ons baie vriendelik ontvang en ons het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hermine
Acacia Gastehuis
Baie dankie vir u pragtige terugvoer! Dit beteken vir my regtig baie om te hoor dat u die netheid, aandag aan detail en die algehele atmosfeer so waardeer het. Dit was vir my ’n groot plesier om julle te ontvang, en ek is bly dat julle tuis gevoel het – dis presies wat ek vir elke gas hoop om te bereik. Ek waardeer dit opreg dat julle ons sal aanbeveel en sien uit daarna om julle weer te verwelkom! Vriendelike groete, Hermine

Willemien N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflik doelmatig en vol bederfies. Heerlike ontbyt. Ons is vriendelik ontvang en die kamer was gerieflik ingerig en stylvol, met baie bederfies waaraan sy gedink het. Dit was 'n baie warm naweek, maar doelmatige lugverkoeling het dit uiters gerieflik gemaak. Ons is lekker bederf met 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Heerlik gekuier by vriendelike mense. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt uit die boonste rakke! Eenheid was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Uitstekende keuse! Ons was vreeslik vriendelik verwelkom, al was ons 'n dag te vroeg! Ons het ook 'n heerlike ontbyt geniet en het baie veilig gevoel! Baie dankie vir die gul verwelkoming!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie R
1 nag
4.6
Des 2023

Baie lekker. Het lekker gebly en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hermine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Stinkhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fefa187075653572ead466e202ed3f0ba4e0876d22d08b1bca96a39f61603c7043a3d6c2eb791af5125103f7eddf7b54378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 13 Stinkhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.688433935838 23.043931401488
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang