Successfully reported
+79

Acacia Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Stinkhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Acacia Gastehuis is in die rustige woonbuurt Kathu geleë.

Gaste kan kies uit 'n verskeidenheid kamertipes, insluitend Twin, King, Queen of Double, elk uniek versier om 'n knus, huislike atmosfeer te bied. Kamers is toegerus met lugversorging, en suite-badkamers, DStv, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, met gratis WiFi.

Vir ekstra gerief kan standaardvoertuie veilig onder die afdak geparkeer word. Die gastehuis spog ook met 'n klein swembad, perfek om af te koel op warm Kalahari-dae.

Gaste kan nabygeleë aktiwiteite soos voëlkyk of gholf speel by die gesogte Kalahari Country Club geniet, wat as die 12de beste gholfbaan in Suid-Afrika aangewys word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Amelia M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik. Baie vriendelike verblyf, met heerlike ontbyt.
Mei 2025
Lynette M
Saam met vriende
5.0
Aanbeveelbaar. Baie aangename gasvrou en ontvangs en verblyf!
Sep 2024
Neels V
Saam met lewensmaat
5.0
Good. Great. Nice room. Good attention to detail. Everything we needed was available. Thanks for the chocolates.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Japie S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Gasvrou vriendelik en behulpsaam.
Mei 2024
Shereen S
Saam met lewensmaat
5.0
Dis baie veilig en gerieflik met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Skoon en netjies - baie aandag aan detail wat jy nie by ander gastehuise sommer k...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hermine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 13 Stinkhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Acacia Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Stinkhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fefa187075653572ead466e202ed3f0ba4e0876d22d08b1bca96a39f61603c7043a3d6c2eb791af5125103f7eddf7b54378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 13 Stinkhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.688433935838 23.043931401488
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang