Successfully reported
+12

Acacia House Executive Suite

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Sunny Way, Kelvin, Sandton, 2054, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Acacia House Executive Suite bied verblyf vir 'n enkel besigheidspersoon of 'n paartjie. Acacia House is naby die Gautrein Marlboro-stasie met 'n Gautrein-busdiens na die stasie, en het uitstekende snelwegtoegang na Pretoria, Johannesburg en OR Tambo-lughawe. Acacia House is in die rustige voorstad Kelvin geleë, en bied 'n veilige omgewing naby die Sandton CBD, met 'n vriendelike en professionele diens.

Die privaat ingang van Acacia House lei na 'n ruim sitkamer en kombuis. Geriewe sluit 'n ontbyttoonbank, mikrogolf, yskas en vrieskas in. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV met DStv. Van die sitkamer af lei 'n koninggrootte-slaapkamer met 'n kantoorarea, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

'n Patio-area kyk uit oor 'n rots-swembad met Weber-braaigeriewe, ideaal om te ontspan of sakevennote te vermaak. Kantoorgeriewe wat by Acacia House aangebied word, sluit WiFi en drukwerk in.

Die unieke kenmerk van Acacia House Executive Suite is dat jy, die gas, volkome eksklusiwiteit geniet. Wanneer jy alleen of as 'n paartjie by Acacia House bly, sal jy die enigste gaste wees. Ontbyt is wanneer jy dit wil hê, en jy het die suite en terrein vir jouself.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
TV
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Trina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 74 Sunny Way, Kelvin, Sandton, 2054, Gauteng
  • Gaste dink Acacia House Executive Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Sunny Way, Kelvin, Sandton, 2054, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1ZGE4YTE0LWE2M2EtNDkxZS1hNjkzLTJmYTcyMThjN2I2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 74 Sunny Way Kelvin 2054 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.076840116521 28.097221293883
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang