Successfully reported

Acacia Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sk O
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Puik om hier oor te bly. Baie stil en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonymize U
1 nag
5.0
Apr 2025

Gerieflik, veilig. Baie lekker gebly. Jacqueline was gasvry en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chippie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Lekker geslaap. Stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonymize U
1 nag
5.0
Jan 2025

5 ster. Baie netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niall D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Most enjoyable. Enjoyable. Room spacious. Off-street parking. Easy to find. Good value. Mattress was comfortable. Slept well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan L
1 nag
4.6
Jan 2025

Aangenaam. Gekies vir oornag, goed ingerig, rustige area. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Lekker gebly, kan aanbeveel. Baie lekker gebly, stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trudie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

Rustige verblyf, skoon en netjies. Die fasiliteit is skoon en netjies. Ons het lekker gebly. Daar is ongelukkig geen braai fasiliteit beskikbaar nie, en ons het eers by ons vertrek uitgevind dat ons die lapa wat in die eienaars se kant van die eiendom is, kon gebruik. Die fasiliteit het ook nie 'n naambord wat dit aandui nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corlé D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ideaal vir wat ek nodig gehad het en gerieflik. Eienaars baie behulpsaam. Baie rustig, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annuchka O
1 nag
5.0
Okt 2024

Lovely. Room is nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacuelene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 Van Der Lingen Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMDQ2NWMwLTEzODAtNGMyMi05OTE5LTE1Yjc4MDAxOTY1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 113 Van Der Lingen Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.668823741648 27.251776158773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang