Successfully reported
+10

Acacia Villa

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 Van Der Lingen Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Acacia Villa is 'n gastehuis wat sentraal geleë is in 'n stil woonbuurt van Kroonstad in die Vrystaat. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike, stylvolle oornagverblyf verskeie doendinge.

Acacia Villa bestaan het 2 ruim kamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n oopplan-uitleg, 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet wat met glasmure geskei word. Geriewe in dié kamers sluit 'n TV met volledige DStv, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Elke kamer het sy eie privaat ingang.

Daar is veilige parkeerplek vir voertuie en 'n kort entjie se ry verder is daar 'n verskeidenheid geskiedkundige geboue, winkels en doendinge soos perdry en gholf om te verken en geniet. Kroonpark Resort het swembaddens en waterglybane en jy kan bootvaarte op die Serfonteindam onderneem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sk O
5.0
Puik om hier oor te bly. Baie stil en het baie lekker gebly.
Apr 2025
Anonymize U
5.0
Gerieflik, veilig. Baie lekker gebly. Jacqueline was gasvry en baie behulpsaam.
Apr 2025
Chippie J
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Lekker geslaap. Stil area.
Mrt 2025
Anonymize U
5.0
5 ster. Baie netjies, skoon en veilig.
Jan 2025
Corlé D
5.0
Ideaal vir wat ek nodig gehad het en gerieflik. Eienaars baie behulpsaam. Baie rustig, skoon en gerieflik.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacuelene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 113 Van Der Lingen Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Acacia Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 Van Der Lingen Street, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMDQ2NWMwLTEzODAtNGMyMi05OTE5LTE1Yjc4MDAxOTY1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 113 Van Der Lingen Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.668823741648 27.251776158773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang