Successfully reported

Accommodation @ 24 First Street

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Johan K
1 nag
5.0
Jul 2025

Relaxing. Host went the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren J
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Great stay! Value for money! The accommodation was wonderful, the people are great with assisting if you need anything and I'll definitely recommend the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Baie dankie, ons het dit geniet en baie lekker in 'n netjiese, skoon plek gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent location, friendly and helpful owners. Excellent location with the best service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Baie geniet en privaat. Baie lekker gebly. Kombuis werk is baie klein, maar kamers groot, badkamer groot en lekker braai area wat privaat is. Parkering in die erf. Het baie moeite gedoen en vir ons 'n bed ingebring en ekstra stoele. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar bly. Naby die strand en 20 min vanaf skole en so 30 min vanaf Oos-London lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda T
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Great! Ons het vreeslik lekker gebly. Veilig, naby winkels en strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing. Very private, quiet street, very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly, alles gehad wat ons benodig en goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gebly. Die plek was baie gerieflik met 'n lieflike groot yskas, lekker groot stort, veilige parkering en 'n gerieflike goed toegeruste kombuis. Sal beslis weer hier tuisgaan. Uitstekende waarde vir geld en 'n baie oulike gasvrou wat doodseker maak alles is in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Nice place. Great value. Very clean, cozy premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik gerus en gebraai. Ruim blyplek met alle nodige geriewe. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Altea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 First Street, Gonbuie, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe42c42c48ce5b2047a5ac76e598e6c4893d806e266ec681d005cb2b16068612133b005b38c50327ec008f55f5a40a53e0aa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 24 First Street Gonbuie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.941025717289 28.004270224537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang