Accommodation @ 24 First Street
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 First Street, Gonbuie, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R630 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Accommodation @ 24 First Street is 'n elegante, moderne en goed toegeruste instansie in die lieflike klein kusdorpie Gonubie, net 19 km buite Oos-Londen.
Verblyf word aangebied in 3 eenhede. Eenheid 2 is 'n ruim ateljee-eenheid met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Eenheid 3 is 'n eenslaapkamer-eenheid met 'n koningingrootte-bed in die kamer en 2 enkelbeddens in die sitkamer. Eenheid 4 is 'n tweeslaapkamer-eenheid met 'n koningingrootte- en enkelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Elke eenheid het 'n sitkamer en kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.
Die lieflike sandstrand met 'n pragtige houtpaadjie en rivier is nie ver van ons af nie en gaste is welkom om te kano of kajak in die rivier. Gonubie is na aan 'n snelweg wat lei na Oos-Londen en die groot Hemmingway Mall.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Altea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 24 First Street, Gonbuie, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink Accommodation @ 24 First Street het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 First Street, Gonbuie, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang