Successfully reported

Accommodation at Annie's

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lina N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Ja, daar is alles wat jy nodig het om te oornag. Baie geliefd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Gasvry. Verblyf was baie netjies en skoon. Sal hulle vir seker aanbeveel en weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Quiet, neat and safe. Great. Had a good night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Veilige omgewing. Alles was mooi, skoon en netjies. Sal weer hier oorbly. Vinnige oornag, is vriendelik ontvang en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinier R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Lekker gebly met goeie diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig. Baie lekker gewees. Lekker geslaap. Dankie Antoinette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Vinnige reis gewees vir ons maar het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie veilige omgewing en daar is alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene E
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit was die perfekte plek gewees. Ons kon nie vir beter vra nie. Dit was baie netjies, skoon en mooi. Ons het heerlik gebly en sal in die toekoms definitief weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fenominaal lekker puik. Vriendelike ontvangs, vinnige diens en hulp tot in ons kamer. Rustige atmosfeer, lekker geslaap, alles was daar en in orde wat ons nodig gehad het. En netjies skoon. Dankie vir jou vriendelikheid en diens. Dit was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Tafelkop Street, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA216de413b2f59600a4278afd694232fc0522b8e227a8f61e193380877185e187bf964a65f809d0dcb5b8572992bde40aeaba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 6 Tafelkop Street Van Riebeeck Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.077963975935 28.217209406746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang