Successfully reported
+28

Accommodation at Annie's

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Tafelkop Street, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Accommodation at Annie's is in Van Riebeeck Park, Kempton Park en dit is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike verblyf bied. Hierdie gastehuis is perfek vir 'n sakereisiger of 'n vakansieganger en is ideaal vir korttermyn- of langtermynverblyf.

Gaste kan tussen 3 kamers wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied, kies. Die slaapkamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Die Selfsorg-familiekamer en die Selfsorgkamer het elk 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier en 'n induksiestoof toegerus is. Elke kamer het 'n TV met DStv en gratis sjerrie.

Gaste kan gratis WiFi geniet en het toegang tot veilige onderdakparkeerplek. Daar is 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad wat gaste kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lina N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ja, daar is alles wat jy nodig het om te oornag. Baie geliefd.
Mei 2025
Anneke K
Besigheidsreis
5.0
Gasvry. Verblyf was baie netjies en skoon. Sal hulle vir seker aanbeveel en weer gebruik.
Mei 2025
Juan C
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, neat and safe. Great. Had a good night's rest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Veronica S
Gesin met klein kinders
5.0
Veilige omgewing. Alles was mooi, skoon en netjies. Sal weer hier oorbly. Vinnige oornag, is vriendelik ontvang en baie lekker gebly.
Sep 2024
Reinier R
Besigheidsreis
5.0
Lekker gebly met goeie diens. Sien sterre.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Tafelkop Street, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Accommodation at Annie's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Tafelkop Street, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA216de413b2f59600a4278afd694232fc0522b8e227a8f61e193380877185e187bf964a65f809d0dcb5b8572992bde40aeaba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 6 Tafelkop Street Van Riebeeck Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.077963975935 28.217209406746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang