Accommodation at Thabong Venue
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Denne Road, Rand Collieries, Brakpan, 1552, Gauteng
- Vanaf R610 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Akkommodasie by Thabong Venue is geleë op 'n pragtige eiendom naby Carnival City Casino, minder as 30 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe; naby groot hoofweë met die N17 Denneweg op- en afrit, amper reg op jou drumpel.
Verblyf is beskikbaar in 7 gaste-suites wat elkeen individueel gestileer en gemeubileer is; omring deur pragtige tuine met verskeie fonteine. Dit is 'n prentjiemooi, rustige omgewing waar jy kan terugskop en ontspan en selfs 'n wandeling maak om die omgewing in te neem. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer en 'n platskerm-TV. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar.
Die instansie bestaan al meer as 20 jaar, waartydens dit ontwikkel is tot 'n ten volle funksionele trou venue en lodge wat kwaliteit verblyf en skouspelagtige troues bied. Konferensiegeriewe is beskikbaar en skole van die omliggende area hou jaarliks hul matriekafskeid by die lokaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 22 Denne Road, Rand Collieries, Brakpan, 1552, Gauteng
- Gaste dink Accommodation at Thabong Venue het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Denne Road, Rand Collieries, Brakpan, 1552, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang