Successfully reported

Accommodation Mosselbay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gorden T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike ervaring. Baie lekker gekuier, gasheer baie vriendelik en gasvry. Het dit baie geniet. Die uitsig was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valentia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons was baie hartelik verwelkom. Die plekkie is baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dankie vir 'n wonderlike tydjie! Ongelooflik! Dit was 'n onvergeetlike vakansie in 'n asemrowende omgewing. Die woonstel was goed toegerus, skoon, netjies met 'n pragtige seeuitsig. Ons het dolfyne, bokke en vele meer gesien en 'n mens voel bevoorreg om so in die natuur te bly. Die gasvrou het ons met 'n vriendelike glimlag ontvang en ons sommer dadelik tuis laat voel. Baie dankie vir 'n onvergeetlike vakansie. Die walvis woonstel is 'n ongelooflike plek! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Goeiedag Carita - dit was gaaf om julle te ontvang. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te sien. Altyd welkom. Groete tuis.

Malcolm Montgomery B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

'n Plek om te recharge met vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Baie lekker, sal beslis weer daar gaan bly. Goed toegeruste eenhede met die pragtigste natuurskoon en dierelewe. Hilda het die verblyf nog meer aangenaam gemaak. Vriendelike mense wat ons verblyf net meer aangenaam wou maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Malcolm - Baie dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Julle is gawe gaste wat altyd welkom is. Dankie ook dat julle die woonstel netjies agtergelaat het. Groete tuis.

Jacobus C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie lekker. Ja. Baie mooi plekkie, veilig en vriendelike mense wat ons ontvang het. Alles was op plek en net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Jacobus, baie dankbaar dat jul lekker gebly het en goed ontvang was. Julle is enige tyd weer welkom. Groete tuis en geniet jou werk in Amerika.

Reinette K
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Heerlik gebly. Beveel enige tyd aan. Heerlik gebly. Skoon, netjies en Hilda en haar man het uit hul pad gegaan om heining te beveilig vir ons 3 Yorkies wat saam met ons was. Ligging is baie goed. Loopafstand van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Reinette, julle was aangename, vriendelike gaste en die woonstel was baie netjies agtergelaat -- jul is enige tyd welkom. Groetnis.

Mignon S
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Rustig en stil. Skoon, netjies en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Julle was gawe gaste wat die woonstel netjies agtergelaat het, enige tyd welkom. Groetnis.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Hilda en Johan het ons baie vriendelik ontvang. Het heerlik gekuier. Het lekker gebly saam eggenoot en ons studente seun. Het geen klagtes nie. Was netjies en veilig. Wonderlik om die natuurlewe (bokkies) so op die voorstoep te ervaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Christelle - dankie dat julle hier tuisgegaan het. Bly julle het dit geniet - die bokkies wag vir julle volgende besoek - altyd welkom - groete.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Nutans Street, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8eed3a52f02f47723c2eaef9255676cd4b539e62bf6bf253dd1ca9e0ef0115ca5fb39299dab6c5c433421e4b41f35415943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 4) 71 5 1 5 18 Nutans Street Mossel Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.205786404674 22.037277440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang