Accommodation on 3329
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3329 Kragga Kamma Road, Theesecombe, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Accommodation on 3329 bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die skilderagtige voorstad Theesecombe, Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie toevlugsoord is perfek vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.
Gaste kan kies uit 4 pragtig ingerigte woonstelle wat elk 'n en suite-badkamer, gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en 'n privaat ingang het. Bykomende geriewe in die kamer sluit haardroërs, slim-TV's met stroomdienste, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre WiFi in.
Die eiendom bied 'n rustige omgewing vir ontspanning. Gaste kan ook 'n tikkie plaaslewe in die stad geniet, met perde, eende, kalkoene en hoenders op die perseel. Met veilige parkeerplek beskikbaar, is 'n rustige nag in Thesecombe gewaarborg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Melany Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 3329 Kragga Kamma Road, Theesecombe, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Accommodation on 3329 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3329 Kragga Kamma Road, Theesecombe, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang