Achab Camping and Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the D1914, Usakos, Erongo
- Vanaf R640 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë aan die voet van die Gamgamichab-berge, bied Achab Camping and Accommodation gaste 'n ontspannende wegbreek en is slegs 10 km van Usakos af.
Achab Camping is 'n privaat inisiatief om verskeie fauna en flora soos die Quiver- en Moringa-bome te bewaar, en bied gaste die keuse om 'n kampeerplek, eko-hutte, 'n chalet of 'n selfsorgtent te bespreek.
Die selfsorgtente is gemaklik ingerig vir 2 persone met 2 enkelbeddens en het 'n privaat badkamer sowel as 'n kombuisie met 'n gasstoof. Lig word deur sonkrag voorsien.
Die kampeerplek se privaat braaigeriewe en waterkrane is onder die bome geleë en deel die gebruik van ablusiegeriewe met 'n stort en toilet, sowel as 'n buitekombuisie.
Gaste kan afkoel in die swembad of ontspan onder die bome terwyl die speelarea kinders vermaak.
Achab Camping and Accommodation bied staproetes, verskeie natuurlike seisoenale rotspoele, en gaste sal verskeie vrylopende wild en 'n ryk verskeidenheid voëlspesies soos die Rock Runner en die Herero Chat sien.
Geleë 150 km vanaf Swakopmund en 200 km vanaf Windhoek, is Achab Camping die ideale plek om weg te kom van alles.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kosette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the D1914, Usakos, Erongo
- Gaste dink Achab Camping and Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the D1914, Usakos, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang