Achimer Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Hall Street, Uitsig, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R595 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Achimer Guesthouse is 'n huislike en verwelkomende gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in Uitsig, Kroonstad bied. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike basis terwyl hulle vir werk of vakansie reis.
Verblyf word in 4 dubbelkamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n platskerm-TV, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Buite is daar 'n grasdak-lapa en 'n stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Rethabile Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 27 Hall Street, Uitsig, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Achimer Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Hall Street, Uitsig, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang