Acima Do Mar
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Hibiscus Road, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R940 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Acima Do Mar bied verblyf in 'n gerieflike selfsorgeenheid in Margate, net 750 m vanaf Margate se hoofstrand.
Die eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Hierdie lieflike eenheid spog met 'n oop stoep met braaigeriewe en 'n asemrowende uitsig oor die perseel en die see.
Die perseel word gedeel, maar die ander eenhede het hul eie omheinde tuin en daar is gedeelde parkeerplek en 'n oprit.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
MHP Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 24 Hibiscus Road, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Hibiscus Road, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang