Successfully reported

Acorn Guest Farm Stalle

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ria R
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Het heerlik lekker gekuier en sal baie beslis weer gaan. Die verblyf was wonderlik, die plek is pragtig. Baie mooi, skoon, netjies, ruim. Elke kamer het sy eie badkamer. Die hoogtepunt was die koolstoof aangesien dit koel was oor Paasnaweek. Die eienaars was baie gasvry en behulpsaam. Wonderlike Paasnaweek gehad. Kinders en kleinkinders het perd gery, met fietse die plaas verken, gaan kyk hoe die koeie gemelk word, die hoenders gevoer, die donkies gevoer, op die trekker gery, die manne het bundu bashing gedoen en geskiet op die skietbane. Dit was 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 16 650
per nag, vir 37 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 16 650
per nag, vir 37 mense
Vanaf
R 16 650
per nag, vir 37 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2f5cb416cc904304673489b69b7720e3118537e38c0c41c28cb4a39d15a776b797026ec9365eba76bcac1ed1c65b1aac856?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 650 per nag, vir 37 mense 1 5 1 5 R33 Twyfelaar 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.016047332245 29.974280720238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang