Had a great time and will definitely go again.
The accommodation was wonderful, the place is beautiful. Very nice, clean, neat, spacious. Each room has its own bathroom. The highlight was the coal stove as it was cool over Easter weekend. The owners were very hospitable and helpful. Had a wonderful Easter weekend. Children and grandchildren rode horses, explored the farm with bicycles, went to see how the cows were milked, the chickens were fed, the donkeys were fed, rode the tractor, the men did bundu bashing and shot on the shooting ranges. It was an experience.
Het heerlik lekker gekuier en sal baie beslis weer gaan.
Die verblyf was wonderlik, die plek is pragtig. Baie mooi, skoon, netjies, ruim. Elke kamer het sy eie badkamer. Die hoogtepunt was die koolstoof aangesien dit koel was oor Paasnaweek. Die eienaars was baie gasvry en behulpsaam. Wonderlike Paasnaweek gehad. Kinders en kleinkinders het perd gery, met fietse die plaas verken, gaan kyk hoe die koeie gemelk word, die hoenders gevoer, die donkies gevoer, op die trekker gery, die manne het bundu bashing gedoen en geskiet op die skietbane. Dit was 'n belewenis.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2f5cb416cc904304673489b69b7720e3118537e38c0c41c28cb4a39d15a776b797026ec9365eba76bcac1ed1c65b1aac856?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R16 650 per night, for 37 ppl
1515R33Twyfelaar1185Mpumalanga021 201 890114:00-19:0010:00-26.01604733224529.974280720238