Successfully reported
+24

Acquila Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 31 Assembly Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Acquila Guest House is in Durban geleë en is perfek geskik vir besigheid of ontspanning. Die vriendelike eienaars, Leon en Nonnie Beneke, verseker oplettende dog onopvallende diens in die stil en rustige woonbuurt van die Bluff.

Acquila gastehuis het twee ruim volledig toegeruste selfsorg-eenhede met slaapplek vir onderskeidelik 8 en 6 gaste. Een van die selfsorg-eenhede bied 2 slaapkamers met óf 2 enkelbeddens óf 2 koninggrootte-beddens met 'n slaapbank in die sitkamer wat die beste geskik is vir 1 volwassene en 'n kind of 2 kinders. Dié eenheid het lugversorging, toegang tot 'n badkamer met 'n stort, en het 'n sitkamer asook 'n oopplan-kombuis met 'n gedeelde braai-area.

Die tweede selfsorg-eenheid het slaapplek vir 8 met drie slaapkamers. Alle beddens is uitruilbaar en kan met genoeg kennisgewing voorberei word volgens jou voorkeur. Dit is 'n dubbelverdieping semi-losstaande eenheid wat ten volle lugversorg het. Twee slaapkamers is bo geleë. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met stort, terwyl die tweede slaapkamer 'n badkamer met stort deel, met die derde slaapkamer wat op die onderste verdieping toegewys is. Jy sal gebruik maak van jou eie privaat braaigeriewe en parkeerplek op die perseel vir twee voertuie.

Eenhede 3 en 4 is dubbeleenhede, geskik vir twee vriende of paartjies. Hierdie 2 eenhede het toegang tot ons lapa-geriewe wat 'n soliede braaier, braaigeriewe en 'n tweeplaatgasstoof insluit indien jy wil kook. Albei eenhede het lugversorging en bied tee- en koffiemaakgeriewe, DSTV en en suite-storte.

Acquila Guest House het deurgaans lugversorging om jou in staat te stel om energie te herwin na 'n warm dag in die son by ons plaaslike strande, synde Brighton Beach sowel as Ansteys Beach, wat binne 2 km vanaf die gastehuis is. As jy Ushaka Marine World wil besoek, is dit nie meer as 15 km na die middedorp nie.

Ons gaste geniet die rustigheid daarom word geen funksies of byeenkomste toegelaat wat rumoerigheid sal veroorsaak nie. Ons respekteer elke gas wat van ons geriewe gebruik maak en lok die stiller tipe gaste, die besigheidsklas en diegene wat net in 'n rustige omgewing wil bly.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nonnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 31 Assembly Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Acquila Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 31 Assembly Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ddf3cdaa8bb9e739917df1deba0c288af9692c1467fec664426fae7777d4b1074fdd1f5dd198270b7f77aebbdd0950bb29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 31 Assembly Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.920176648596 30.998944044113
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang