Acres Inn
- Kapasiteit: 79 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Acres Inn is op die N12 in Klerksdorp geleë.
Akkommodasie by Acres Inn bestaan uit 38 uniek en smaakvol versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf koningingrootte-beddens óf 2 enkelbeddens, saam met 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Ander geriewe wat by hierdie kamers ingesluit is, is gratis WiFi, 'n kluis in die kamer, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n slim-TV.
Die eiendom beskik oor 'n kragopwekker op die perseel vir beurtkrag, gratis wifi, swembad, 24 uur-ontvangs en veilige parkeerplek.
Die hotel beskik oor 'n speelarea vir kinders asook 'n swembad wat gaste kan geniet tydens hul verblyf. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel.
Acres Inn is gerieflik geleë naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe en besienswaardighede.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ayod Mohamed Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 53 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Acres Inn het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 79 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang