Successfully reported
+75

Acres Inn

  • Kapasiteit: 79 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Acres Inn is op die N12 in Klerksdorp.

Verblyf beskik oor 38 uniek en smaakvol versierde kamers. Hierdie kamers het 'n koningingrootte- of enkelbeddens en 'n en suite-stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n kluis, yskassie, mikrogolf en 'n slim-TV in.

Daar is 'n kragopwekker op die perseel, gratis WiFi, 'n swembad, 24 uur-ontvangs en veilige parkeerplek.

Die hotel het ook 'n speelarea vir kinders sowel as 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Acres Inn is gerieflik naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe en aantrekkings geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Selma D
Gesin met tieners
5.0
Ek het al by verskeie plekke in Klerksdorp gebly, maar verkies die plek 100%. Baie veilig en netjies. Was al voorheen daar en verkies om alleen as vro...
Sien meer
Aug 2025
Keabetswe K
Saam met lewensmaat
5.0
Splendid. I really loved this place. Firstly, the staff were welcoming, and the room was clean and beautiful. I would definitely come b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Marlize M
Saam met lewensmaat
4.6
Onverwags lekker. Baie lekker gebly. Skoon, netjies, veilig en besondere vriendelike mense wat daar werk. Heerlike ontbyt.
Aug 2025
Bangiswani J
Gesin met tieners
4.4
Excellent place to put up in. We enjoyed our stay at Acres Inn. The chef, staff and everyone were cheerful. It is a place to be when yo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Bangiswani J
Gesin met tieners
4.2
Beautiful stay and will come again when in Klerksdorp. It was a good stay, the staff were excellent. Great time we had.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ayod Mohamed Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 53 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Acres Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 79 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e35e253f6896678804ce19f33596fa9c76c47142487d27e75fd308aa360b57c72e527f2e811c2e0ac7450ce20cb587ccd63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 53 Joe Slovo Road Freemanville 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.866508097753 26.637953637434
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang