Successfully reported
+13

Adams Apple Hotel

  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1 15 km North of Louis Trichardt, and 85km from Polokwane, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Adams Apple Hotel and Conference Venue skuil in die Vheme-area, in die hartjie van Limpopo. Hierdie onpretensieuse en verwelkomende hotel is sedert 1998 'n familie-bestuurde hotel. Ons bied 'n welkome ontsnapping aan die voet van die Soutpansbergberg, vir reisigers en toeriste wat die warmte van landelike gasvryheid waardeer.

Verblyf beskik oor 12 ruim kamers wat oor die swembad uitkyk en 17 rondawels. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Gaste het toegang tot hoëspoed-internet in hul kamer en regdeur die hotel.

Gaste is welkom om in die gastesitkamer te ontspan, langs die swembad met 'n skemerkelkie van die dameskroeg, of aandete op die stoep te geniet met die pragtige Soutpansbergberg as agtergrond. Vir spesiale geleenthede is daar niks beter as 'n tradisionele bosveldvuur en braai onder die skouspelagtige Afrika Melkweg nie. Ander fasiliteite sluit 'n wasgoeddiens, veilige parkeerplek en nagsekuriteit in.

Op die perseel is daar 'n bekende Portugees-georiënteerde restaurant, plaaslik bekend vir die beste garnaalgeregte en Portugese steak. Daar is ook 2 konferensie- en troulokale, 'n gunsteling keuse in Limpopo gegewe sy unieke ligging, pragtig versierde en ruim omgewing binne en buite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • N1 15 km North of Louis Trichardt, and 85km from Polokwane, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Adams Apple Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1 15 km North of Louis Trichardt, and 85km from Polokwane, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNjZjOWI1LTFiZDktNDE1Mi1hZmFiLTRiNDA3MDQzNDljNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 N1 15 km North of Louis Trichardt and 85km from Polokwane 0920 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -23.187136 29.873327
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang